top of page

Reëlings i.v.m. ons troudag
Ons naweek-troue begin alreeds die Vrydagaand (3 Okt) en ons nooi al ons gaste uit om saam met ons te braai by Oranje Gasteplaas. Bykosse beloop R60 per persoon, vleis word voorsien. Bring asseblief self 'n skemerkelkie of iets te drinke.
Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg tydens die onthaal beskikbaar.
Ons sien uit daarna om ons liefdes-naweek met elkeen te deel!
bottom of page